Amanda Peet

Amanda Peet
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Amanda Peet (gebore 11 Januarie 1972) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Whole Nine Yards (2000), Identity (2003), A Lot Like Love (2005), en 2012 (2009).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search